.ag

.ag is die agtervoegsel van domeinname in Antigua en Barbuda.

.ag-domeinname word deur die University of Health Sciences Antigua se Skool of Medicine uitgegee, wat aanspreeklik is vir die topvlakdomein 'ag'.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy