.am

Vlag van Armenië
Vlag van Armenië

.am is die agtervoegsel van domeinname in Armenië.

.am-domeinname word deur ISOC-AM uitgegee, wat aanspreeklik is vir die topvlakdomein 'am'.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy