.aw

.aw is die Internettopvlakdomein van Aruba. Dit is in 1996 in werking gestel. Die domein word egter weinig gebruik.

Die domein word tans deur SETAR N.V. beheer en befonds. SETAR is 'n geprivatiseerde telekommunikasie-maatskappy wat ook telefonie, Internet en GSM-dienste lewer.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy