.by

.by is die topvlak-domein van Belarus.

Aangevraagde name moet ten minste 2 Latynse letters bevat. Die registrateur behou hulself die reg voor om onwelvoeglike name te weier.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy