.bz

.bz is die Internettopvlakdomein van Belize.

.bz word ook dikwels vir besighede ingespan. Die praktyk om .bz-domeine vir besighede te registreer het reeds begin voordat .biz vir die doel beskikbaar was. Die uitbreiding word ook gebruik vir webwerwe in die Italiaanse stad Bolzano (die stad se amptelike afkorting is ook BZ).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy