AC/DC

AC/DC
AC/DC in 2009. Vlnr: Brian Johnson, Malcolm Young, Phil Rudd, Angus Young en Cliff Williams
Agtergrondinligting
OorsprongSydney, Australië
GenresRock and roll
Jare aktief1973 — hede
EtiketteAlbert, EMI, Columbia, Epic, Atlantic, Atco, Elektra, East West
AssosiasiesGeordie, The Easybeats, Fraternity, The Valentines, Marcus Hook, Roll Band, Guns N' Roses
Webwerfacdc.com
LedeAngus Young
Chris Slade
Stevie Young
Axl Rose
Gewese ledeMalcolm Young
Bon Scott
Phil Rudd
Cliff Williams
Brian Johnson
Simon Wright
Mark Evans
Dave Evans

Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)

AC/DC is 'n Australiese rockgroep wat in 1973 deur broers Malcolm en Angus Young gevorm is. Angus was toe net 15 jaar oud en sy suster het voorgestel dat hy sy skooldrag op die verhoog moet dra. Die skooldrag het 'n kenmerk van die groep geword. Bon Scott sluit 'n jaar later by die groep aan, gevolg deur Philip Rudd en Mark Evans. Hul eerste album High Voltage is 1974 aanvanklik net in Australië uitgereik, en hulle word gewild in Australië. In 1977 stel hulle Let There Be Rock vry en bereik die Amerikaanse treffersparade. Hulle groot deurbraak kom met die 1979-album Highway to Hell wat die nommer 8-posisie op die Britse treffersparade behaal en die nommer 17-posisie in Amerika. Hierdie album word die groep se eerste album wat meer as 'n miljoen verkope bereik.[1][2][3]

  1. "AC/DC Biography by Stephen Thomas Erlewine" (in Engels). allmusic.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Oktober 2019. Besoek op 28 Junie 2017.
  2. "AC/DC Bio" (in Engels). rollingstone.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Junie 2018. Besoek op 28 Junie 2017.
  3. "AC/DC Biography" (in Engels). 8notes.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 September 2019. Besoek op 28 Junie 2017.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy