Aand

Aand in Parambikkulam, Kerala, Indië

Die aand is die tydperk van 'n dag wat aan die einde van die namiddag begin en met die begin van nag oorvleuel.[1][2] Die presiese tye wanneer aand begin en eindig hang af van ligging, tyd van die jaar en kultuur, maar dit word algemeen beskou dat dit begin wanneer die Son laag in die hemel is en duur tot die einde van skemer. Afhangende van die spreker, kan dit so vroeg as 5-uur begin[1] en tot die nag hou. Dit kan in die omgang gebruik word om die laaste kwynende namiddag kort voor sonsondergang in te sluit.[3]

  1. 1,0 1,1 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named collins
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named oed
  3. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named voc

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy