Aarbei

Aarbei
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Fragaria

Spesies

meer as 20 spesies

Die aarbei is 'n sagte, rooi vrug met 'n delikate smaak. Die plant het 'n klawerblaar, grof, getand en harig van onder. Die vyf blomblare is wit. Tuinsoorte is afkomstig van die wildeaarbei, oorspronklik uit die weste van Chili. Nuwe plantjies groei uit die knoppe aan kruipende stingels, genoem uitlopers.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy