Ad-Dhuha

الضحى
  Soera 93 van die Koran  
Klassifikasie Mekkaans
In Arabies Ad-Dhuha
Transliterasie Ad-Dhoeha, Ad-Doega
In Afrikaans "Die Glansrykheid
van die Nag"
Deel 30
Ajat 11

Ad-Dhuha (Arabies: الضحى, "Die Glansrykheid van die Nag" of "Die Helder Oggend") is die 93ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 11 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy