Administratiefreg

Administratiefreg dek 'n baie wye veld en is soms moeilik omskryfbaar. Dit behels gewoonlik die optrede van die uitvoerende gesag van 'n staat. Dit is al die reëls wat aan regsubjekte die bevoegdheid verleen om op te tree. Dit skryf verder ook die prosedures voor hoe opgetree moet word en verseker dat derglike optredes binne perke is.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy