Afbakeningsknoeiery

Afbakeningsknoeiery (Engels: Gerrymandering) is 'n opspraakwekkende vorm van herafbakening waarin stemwyke verstel word om 'n voordeel tydens verkiesing te verkry, en word gewoonlik gedoen deur ampsbekleëers van 'n politieke party. Die term kan ook gebruik word om 'n spesifieke ras-, taal-, geloof- of standgroep te bevoordeel.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy