Agaat

Agaat

Agaat is 'n veelkleurige rotsformasie wat hoofsaaklik uit melksteen en kwarts bestaan. Agaat word meestal in vulkaniese en metamorfe gesteentes gevorm. Die ornamentele gebruik van agaat dateer uit antieke Griekeland in verskillende juweliersware en in die seëlstene van Griekse krygers.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy