Al-Ikhlas

ٱلإخْلَاص
  Soera 112 van die Koran  
Klassifikasie Mekkaans
In Arabies Al-Ikhlas
Transliterasie Al-Ichlaas
In Afrikaans "Die Eenheid"
Deel 30
Ajat 4

Al-Ikhlas (Arabies: ٱلإخْلَاص, "Die Eenheid") is die 112de soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 4 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy