Aleksander-paleis

Die Aleksander-paleis.
Karmosynrooi voorkamer, deur Luigi Premazzi (1850's).

Die Aleksander-paleis (Russies: Александровский дворец) is ’n voormalige keiserlike woning in Tsarskoje Selo naby Sint Petersburg. Dit is veral bekend as die gunsteling-tuiste van die laaste tsaar, Nikolaas II, en sy gesin. Dit is geleë in Aleksander-park, naby die groter Katharina-paleis.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy