Anakena

Ahu Ature op Anakena-strand.

Anakena is ’n wit sandstrand in die Rapa Nui Nasionale Park op Paaseiland (Rapa Nui), ’n Chileense eiland in die Stille Oseaan. Dit is een van net twee sanderige strande in ’n anders rotsagtige kuslyn.

Anakena het twee steenplatforms: Ahu-Ature bevat een moai en Ahu Nao-Nao sewe.[1]

  1. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Mei 2015. Besoek op 14 Julie 2016.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy