Andrologie

Anatomie van die manlike geslagsorgane:
1. Blaas, 2. Skaambeen, 3. Penis, 4. Swelliggaam, 5. Eikel, 6. Voorhuid, 7. Urinebuis, 8. Dikderm, 9. Rektum, 10. Saadblasie, 11. Saadleier, 12. Prostaat, 13. Cowper se klier, 14. Anus, 15. Saadleier, 16. Bytestis, 17. Testis, 18. Skrotum

Andrologie (van die Griekse ἀνδρός, andros, genitief van ἀνήρ, anēr, "man", en -λογία, -logia) is die naam van die mediese veld wat te doen het met manlike gesondheid, veral wat betref probleme met die manlike voortplantingstelsel en urologiese probleme eie aan mans. Dit is die teenoorgestelde van ginekologie, wat te doen het met vroulike gesondheid.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy