Angers

Angers
Angers


Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Frankryk Frankryk
 Administratiewe gewes Pays de la Loire
 Koördinate 47°28′25″N 0°33′15″W / 47.47361°N 0.55417°W / 47.47361; -0.55417
 Stigting 5de eeu v.C.
 Département Maine-et-Loire
 Oppervlakte:  
 - Totaal 46,00 vk km
 Hoogte bo seevlak 12-64 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2005) 152 700
 - Metropolitaanse gebied 332 624
 - Bevolkingsdigtheid 3 576/vk km
 Tydsone UTC +1
 - Somertyd UTC +2
 Burgemeester (party) Jean-Claude Antonini
 Amptelike webwerf www.angers.fr

Angers is die hoofstad van die région (gewes) Pays de la Loire en die département Maine-et-Loire (Frankryk), aan die oewer van die Loire rivier en die Maine, met 'n oppervlakte van 46,00 km² en sowat 152 700 inwoners (2005). Die metropolitaanse gebied van Angers het meer as 283 000 inwoners.



From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy