Anilingus

'n Vrou gee 'n ander vrou anilingus
Anilingus of "rimming"

Anilingus, oftewel anaal-orale kontak of anaal-orale seks, wat in Engels en talle ander tale as rimming bekend staan, is afgelei van die Latynse woorde "anus" en "lingua" en dui op die seksuele daad waarby daar kontak is tussen die anus of perineum van een persoon, hetsy 'n man of vrou, en die mond, waarby ingereken die tong en lippe, van 'n ander persoon, hetsy 'n man of 'n vrou.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy