Appendiks

Appendiks in rooi aangedui onderaan die blindederm van die mens

Die appendiks is 'n buis wat aan die blindederm verbind is en waaruit dit in die embrio ontwikkel. Die blindederm is 'n sakvormige struktuur van die dikderm. Die appendiks is geleë naby die aansluiting van die dunderm met die dikderm.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy