Atalia

Atalia
Atalia volgens die Promptuarii Iconum Insigniorum
Gebore
Sterf
Jerusalem, Juda
NasionaliteitIsraeliet
BeroepSewende koning/koningin van Juda
Termyn842 - 836 v.C.
VoorgangerAhasia
OpvolgerJoas
EggenootJoram
KindersAhasia, Joas
Ouer(s)Agab en Isebel

Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)

Atalia was die sewende koningin van die Koninkryk Juda en het 6 jaar regeer tussen 842 - 836 v.C. . Sy was die moeder van koning Ahasia en die enigste vrou op die troon die koninkryk van Juda. Sy het al die aanspraakmakers op die troon laat vermoor, maar is deur die priesters uitoorlê. Hulle het een van die aanspraakmakers, Joas, as baba gered en in die tempel versteek gehou. Die priester Jojada het vir Atalia laat doodmaak en Joas as koning verklaar.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy