Awkwafina

Awkwafina
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Nora Lum
Geboorte 2 Junie 1989 (1989-06-02)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2011–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Awkwafina (gebore 2 Junie 1989) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Neighbors 2: Sorority Rising (2016), Storks (2016), Crazy Rich Asians (2018), en Ocean's Eight (2018).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy