Bakboord

Bakboord van die Queen Mary II

Bakboord is die linkerkant van 'n skip gesien in die normale vaarrigting (d.w.s. as daar in die rigting van die boeg gekyk word). Volgens internasionale konvensie moet seevaartuie 'n rooi lig aan die bakboordkant hê.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy