Bakwerk

Deursnit van 'n Porsche 996 se bakwerk

Die bakwerk van 'n voertuig is die bostel wat op die onderstel gemonteer kan word. Vroeër het bakwerk bekend gestaan as koetswerk.

Moderne bakwerk word gemaak van staal, hoewel ligter aluminium en kunsstowwe aan die toeneem is. Aanvanklik is ook hout vir die vervaardiging van motorkoetse gebruik.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy