Balein

Walvisbaard, ook bekend as balein

'n Balein is 'n dun, plat en soepel strook van 'n buigsame materiaal wat veral in die modebedryf gebruik word om dele van 'n kledingstuk mooi regop, netjies en styf te hou.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy