Basshunter

Basshunter tydens 'n konsert in Halmstad (2008)
Agtergrondinligting
GeboortenaamJonas Erik Altberg
Gebore22 Desember 1984 (1984-12-22)
Halmstad
Beroep(e)sanger, musiekprodusent, platejoggie
Jare aktief1998 - hede
Webwerfbasshunter.se
Basshunter (2007)

Basshunter (gebore 22 Desember 1984 in Halmstad) is die pseudoniem van die Sweedse sanger, musiekprodusent en platejoggie, Jonas Erik Altberg.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy