Beenweefsel

Dwarsdeursnee van 'n been (met Nederlandse byskrifte)

In die mediese vakterminologie verwys beenweefsel na weefsel wat deur 'n sterk ontwikkeling van die tussenstof gekenmerk word. Die tussenstof bestaan uit 'n veselryke grondmassa waarin kalksoute neerslaan. Dit vorm die boustof van die benige skelet.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy