Belgorod

Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Belgorod-oblast.

Belgorod
Белгород

Belgorod-oblast in Rusland Wapen
Vlag
 Land Vlag van Rusland Rusland
 Oblast Belgorod-oblast
 Koördinate 50°36′N 36°36′E / 50.600°N 36.600°O / 50.600; 36.600
 Stigting 1596
 Stadstatus 1779
 Oppervlakte:  
 - Totaal 153 vk km
 Hoogte bo seevlak 130 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2014) 379 135
 - Bevolkingsdigtheid 2 3916/km2
 Tydsone UTC +3
 - Somertyd UTC +4
 Burgemeester Sergei Andrejewitsj Bozjenof
 Amptelike Webwerf www.beladm.ru

Belgorod (Russies: Бе́лгород) is 'n stad in die weste van Rusland en die grootste stad en hoofstad van die Belgorod-oblast. Belgorod het in 2014 'n bevolking van 379 135 gehad en lê 40 km noord van die Oekraïne. Die stad se naam beteken wit stad in Russies.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy