Bergville

Bergville
Blokhuis uit die Tweede Vryheidsoorlog in Bergville
Blokhuis uit die Tweede Vryheidsoorlog in Bergville
Bergville is in KwaZulu-Natal
Bergville
Bergville
 Bergville se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 28°44′S 29°22′O / 28.733°S 29.367°O / -28.733; 29.367
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
DistrikuThukela
MunisipaliteitOkhahlamba
Stigting1897
Oppervlak
 • Totaal2,74 km2 (1,06 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal1 173
 • Digtheid428/km2 (1 110/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense20.0%
 • Indiërs/Asiërs14.6%
 • Bruin mense1.3%
 • Swart mense60.4%
 • Ander3.8%
Taal (2011)
 • Zoeloe 39.4%
 • Engels 26.1%
 • Afrikaans 16.0%
 • Gebaretaal 3.7%
 • Ander 14.8%
Poskode (strate)
3350
Skakelkode036

Bergville is 'n dorp in die weste van KwaZulu-Natal, in Suid-Afrika. Die dorp lê op die R74 hoofpad net onder die Drakensberge tussen die Woodstock- en Spioenkopdamme. Die Tugelarivier vloei ook langs Bergville verby. Die Oliviershoekpas is naby die dorp.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Bergville". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy