Bethelsdorp

Bethelsdorp
Alms huise in Almsstraat, Bethelsdorp
Alms huise in Almsstraat, Bethelsdorp
Bethelsdorp is in Oos-Kaap
Bethelsdorp
Bethelsdorp
 Bethelsdorp se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 33°53′0″S 25°30′0″O / 33.88333°S 25.50000°O / -33.88333; 25.50000
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
MunisipaliteitNelson Mandelabaai
Stigting1804
Regering
 • TipeDeel van 'n Metropolitaanse Munisipaliteit
 • BurgemeesterRetief Odendaal (DA)
Oppervlak
 • Totaal36,62 km2 (14,14 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal182 012
 • Digtheid4 970/km2 (12 900/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.2%
 • Indiërs/Asiërs0.6%
 • Bruin mense64.4%
 • Swart mense34.1%
 • Ander0.8%
Taal (2011)
 • Afrikaans 57.8%
 • Xhosa 28.7%
 • Engels 11.2%
 • Ander 2.3%
Poskode (strate)
6059
Poskode (posbusse)
6003
Skakelkode041

Bethelsdorp is 'n dorp, 20 km noordwes van Port Elizabeth, wat deel vorm van Nelson Mandelabaai Metropolitaanse Munisipaliteit.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Bethelsdorp". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy