Blattodea

Blattodea
Tydperk: 228–0 m. jaar gelede
Laat-Trias – Onlangs
Amerikaanse kakkerlak
Termiete
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Blattodea
Subordes
Sinonieme
  • Blattaria (slegs kakkerlakke)

Blattodea is 'n orde van insekte waaraan die kakkerlakke en termiete behoort.[1] Voorheen is die termiete onder 'n aparte orde, genaamd Isoptera, ingedeel. Genetiese en molekulêre bewyse dui egter dat hulle nou aan die kakkerlakke verwant is.

  1. Integrated Taxonomic Information System entry

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy