Bloemfontein-konferensie

Aankoms van pres. Paul Kruger tydens die Bloemfonteinse konferensie, Junie 1899.

Die Bloemfontein-konferensie het van 31 Mei tot 5 Junie 1899 in Bloemfontein plaasgevind, destyds die hoofstad van die Oranje-Vrystaat. Tydens die konferensie is gepoog om die geskille wat tot die Tweede Vryheidsoorlog gelei het te besleg.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy