Bloemhof

Bloemhof
Bloemhofstasie
Bloemhofstasie
Bloemhof is in Noordwes (Suid-Afrikaanse provinsie)
Bloemhof
Bloemhof
 Bloemhof se ligging in Noordwes
Koördinate: 27°39′0″S 25°35′24″O / 27.65000°S 25.59000°O / -27.65000; 25.59000
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoordwes
DistrikDr Ruth Segomotsi Mompati
MunisipaliteitLekwa-Teemane
Stigting1864
Oppervlak
 • Totaal50,9 km2 (19,7 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal27 904
 • Digtheid548/km2 (1 420/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense5.5%
 • Indiërs/Asiërs0.7%
 • Bruin mense9.5%
 • Swart mense83.9%
 • Ander0.4%
Taal (2011)
 • Tswana 65.4%
 • Afrikaans 14.6%
 • Sotho 7.2%
 • Xhosa 6.6%
 • Ander 6.3%
Poskode (strate)
2660
Poskode (posbusse)
2660
Skakelkode053
Webwerfhttp://www.bloemhof.co.za/
Hierdie artikel behandel die landelike dorp. Vir die skool, sien Hoër Meisieskool Bloemhof.

Bloemhof is 'n landelike dorp met gesamentlik 27 904 inwoners op die oewer van die Vaalrivier in die Noordwes-provinsie in Suid-Afrika.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Som van die hoofplekke Bloemhof, Boitumelong en Coverndale tydens die 2011-Sensus.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy