Boogjag

'n Gewonde leeu, detail van Assurbanipal se leeujag vanaf Ninevé.

Boogjag is die jag van diere deur boogskiet. Baie inheemse volke gebruik vir duisende jare reeds die tegniek as hul primêre jagmetode, en dit oorleef in die hedendaagse gebruik vir sport en jag.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy