Borrelanemoon

Borrelanemoon
'n Kolonie borrelanemone.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
E. quadricolor
Binomiale naam
Entacmaea quadricolor
(Leuckart in Rüppell & Leuckart, 1828)

Die borrelanemoon (Entacmaea quadricolor) is 'n anemoon wat in die Indiese-Pasifiese gebied, Rooisee en aan die ooskus van Afrika tot by die noorde van KwaZulu-Natal voorkom. In Engels staan dit bekend as die Bubble-tentacle anemone.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy