Boshof

Boshof
Boshof is in Vrystaat
Boshof
Boshof
 Boshof se ligging in Vrystaat
Koördinate: 28°33′S 25°14′O / 28.550°S 25.233°O / -28.550; 25.233
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistrikLejweleputswa
MunisipaliteitTokologo
Stigting1856[1]
Oppervlak
 • Totaal91,7 km2 (35,4 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[2]
 • Totaal8 509
 • Digtheid93/km2 (240/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense10.1%
 • Indiërs/Asiërs0.4%
 • Bruin mense10.5%
 • Swart mense78.5%
 • Ander0.5%
Taal (2011)
 • Tswana 57.9%
 • Afrikaans 28.7%
 • Sotho 4.4%
 • Xhosa 3.8%
 • Ander 5.1%
Poskode (strate)
8340
Skakelkode053

Boshof is ’n dorp in die weste van die Vrystaat, in Suid-Afrika aan die R64 provinsiale pad, 120 km wes van die Vrystaatse hoofstad Bloemfontein en 55 km oos van die Noord-Kaapse hoofstad Kimberley.

  1. "Chronological order of town establishment in South Africa based on Floyd (1960:20-26)" (PDF) (in Engels). pp. xlv–lii. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 30 April 2020.
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 Som van die hoofplekke Boshof en Seretse Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy