Bosveld

Bosveld
Ekostreek
WWF-kode AT0717
Bioom Tropiese of subtropiese grasveld, savanne en struikveld
Ekosone Afrotropiese gebied
Floraryk Paleotropis
Oppervlakte   223 000  km²
Beskerm %
Bosveldtoneel
Bosveldtoneel
Portaal  Portaalicoon   Biologie
Die Bosveld in die Waterberg

Die Bosveld is 'n subtropiese bos- en struikveld ekostreek van Suider-Afrika. Dit sluit die meeste van die Limpopoprovinsie en 'n klein deel van die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika in, asook die Sentraal- en Noord-Oostelike distrikte van Botswana, Matabeleland-Suid en 'n deel van die Matabeleland-Noord provinsies van Zimbabwe.[1]

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy