Brandfort

Brandfort
Die perseel van die NG gemeente Brandfort op ’n straatblok wat deurbrand-, Loop-, Voortrekker- en Kerkstraat gevorm word.
Die perseel van die NG gemeente Brandfort op ’n straatblok wat deurbrand-, Loop-, Voortrekker- en Kerkstraat gevorm word.
Brandfort is in Vrystaat
Brandfort
Brandfort
 Brandfort se ligging in Vrystaat
Koördinate: 28°42′5″S 26°27′32″O / 28.70139°S 26.45889°O / -28.70139; 26.45889
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistrikLejweleputswa
MunisipaliteitMasilonyana
Stigting1875
Oppervlak
 • Totaal27,08 km2 (10,46 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal3 134
 • Digtheid116/km2 (300/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense45.1%
 • Indiërs/Asiërs0.7%
 • Bruin mense1.9%
 • Swart mense52.3%
 • Ander0.1%
Taal (2011)
 • Afrikaans 49.1%
 • Sotho 33.3%
 • Xhosa 6.6%
 • Tswana 4.1%
 • Ander 6.8%
Poskode (strate)
9400
Poskode (posbusse)
9400
Skakelkode051

Brandfort is 'n klein dorp, sentraal geleë in die Vrystaat, Suid-Afrika, naby Bloemfontein, Winburg, Theunissen en Bultfontein. Die R30-provinsiale pad en die R703-streekroete kruis in die dorp.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Brandfort". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy