Brandstofprospektering

Die enigste manier om vas te stel of 'n gebied waardevolle brandstofneerslae besit, is om te boor of 'n gat te grawe en te kyk wat gebeur. Lank gelede het die prospekteerders in Amerika alles gewaag op boorgate wat dikwels min of geen kans op sukses gehad het nie. Vandag word daar altyd deeglike geologiese opnames gedoen voordat daar geboor word.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy