Bredasdorp

Bredasdorp
'n Uitsig oor Bredasdorp
'n Uitsig oor Bredasdorp
Byname: 
B-dorp (uitgespreek: Bie-dorp)
Bredasdorp is in Wes-Kaap
Bredasdorp
Bredasdorp
 Bredasdorp se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 34°32′00″S 20°02′30″O / 34.53333°S 20.04167°O / -34.53333; 20.04167
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikOverberg
MunisipaliteitKaap Agulhas
Stigting1838
Oppervlak
 • Totaal25,15 km2 (9,71 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal15 524
 • Digtheid617/km2 (1 600/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense19.0%
 • Indiërs/Asiërs0.4%
 • Bruin mense66.5%
 • Swart mense12.7%
 • Ander1.3%
Taal (2011)
 • Afrikaans 83.1%
 • Xhosa 7.5%
 • Engels 4.3%
 • Ander 5.0%
Poskode (strate)
7280
Poskode (posbusse)
7280
Skakelkode028

Bredasdorp (IFA: brə'dɑ:sdɔrp) is ’n dorp in die suidelike Overbergstreek van die Wes-Kaap, Suid-Afrika, en vorm die ekonomiese hart van dié gebied. Dit is aan die noordelike kant van die Agulhasvlakte geleë, sowat 160 km suidoos van Kaapstad en 35 kilometer noord van Kaap Agulhas, die mees suidelike punt van Afrika. Jaarliks is die dorp gasheer vir die Voet van Afrika-marathon en die Agri Megaweek.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Bredasdorp". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy