Britstown

Britstown
Die NG kerk op Britstown
Die NG kerk op Britstown
Britstown is in Noord-Kaap
Britstown
Britstown
 Britstown se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 30°35′S 23°30′O / 30.583°S 23.500°O / -30.583; 23.500
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikPixley ka Seme
MunisipaliteitEmthanjeni
Stigting1867
Regering
 • TipePlaaslike Munisipaliteit
Oppervlak
 • Totaal62,6 km2 (24,2 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal5 145
 • Digtheid82/km2 (210/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense4.0%
 • Indiërs/Asiërs0.4%
 • Bruin mense68.4%
 • Swart mense26.7%
 • Ander0.5%
Taal (2011)
 • Afrikaans 80.9%
 • Xhosa 13.8%
 • Sotho 1.4%
 • Engels 1.4%
 • Ander 2.5%
Poskode (strate)
8782
Poskode (posbusse)
8782
Skakelkode053

Britstown is 'n dorp in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die dorp is in die middel van die Karoo, ongeveer 700 km van beide Kaapstad en Johannesburg geleë. Dit word deur die Emthanjeni Plaaslike Munisipaliteit bestuur, wat onder die Pixley ka Seme-distriksmunisipaliteit ressorteer.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Som van die hoofplekke Mziwabantu en Britstown tydens die 2011-sensus.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy