Bromied

Eienskappe

Algemeen

Naam Bromied  
 
Ioonradius 196[1] 
Kristalradius 182 Å[2]
Lys van anione

'n Bromied is 'n chemiese stof wat broom in 'n oksidasietoestand van -1 bevat.

Dit kan 'n sout wees wat die bromiedioon (Br) bevat, soos natriumbromied NaBr. Dit kan egter ook 'n organiese stof wees wat 'n -Br funksionele groep bevat soos pentielbromied (C5H11Br), wat egter gewoonlik bromopentaan genoem word.

Dit is 'n swak basis.

  1. "Atomic and ionic radii".
  2. "All radii". abulafia.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy