Bronkhorstspruit

Bronkhorstspruit
Die Nan Hua-tempel in Bronkhorstspruit
Die Nan Hua-tempel in Bronkhorstspruit
Bronkhorstspruit is in Gauteng
Bronkhorstspruit
Bronkhorstspruit
 Bronkhorstspruit se ligging in Gauteng
Koördinate: 25°48′18″S 28°44′47″O / 25.80500°S 28.74639°O / -25.80500; 28.74639
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Tshwane
HoofplekPretoria
Stigting1905
Oppervlak
 • Totaal3,11 km2 (1,20 vk. myl)
Hoogte
1 399 m (4 590 ft)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal3 720
 • Digtheid1 196/km2 (3 100/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense66,4%
 • Indiërs/Asiërs5,0%
 • Bruin mense2,6%
 • Swart mense25,5%
 • Ander0,6%
Taal (2011)
 • Afrikaans 65,7%
 • Engels 10,3%
 • Suid-Ndebele 4,1%
 • Zoeloe 3,9%
 • Ander 16,0%
Poskode (strate)
1020
Poskode (posbusse)
1020
Skakelkode013

Bronkhorstspruit is 'n dorp 50 km oos van Pretoria in die Gautengprovinsie, in Suid-Afrika. Die dorp is genoem na die Bronkhorsplant. Die dorp was die setel van die Kungwini Plaaslike Munisipaliteit, sowel as die Metsweding-distriksmunisipaliteit, maar beide is in 2011 ontbind en by Tshwane geïnkorporeer, dus Bronkhorstspruit ook.

Bronkhorstspruit huisves die Nan Hua-tempel, die grootste Boeddhistiese tempel in die Suidelike Halfrond. Die N4 nasionale pad gaan langs die dorp verby.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Bronkhorstspruit". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy