Broodrolletjie

Broodrolletjies in 'n mandjie.

Broodrolletjies is klein ronde of langwerpige broodjies wat op 'n bakplaat gebak word.[1] Dit word algemeen gebruik vir die maak van hamburgers en worsbroodjies, en kan ook vir die maak van toebroodjies gebruik word.

  1. "Bak jou eie broodrolletjies". SARIE. Besoek op 20 Mei 2017.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy