Burgersfort

Burgersfort
'n Uitsig oor Burgersfort
'n Uitsig oor Burgersfort
Burgersfort is in Limpopo
Burgersfort
Burgersfort
 Burgersfort se ligging in Limpopo
Koördinate: 24°40′S 30°19′O / 24.667°S 30.317°O / -24.667; 30.317
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieLimpopo
DistrikSekhukhune
MunisipaliteitFetakgomo Tubatse
Oppervlak
 • Totaal28,10 km2 (10,85 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal6 369
 • Digtheid227/km2 (590/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense25.8%
 • Indiërs/Asiërs4.8%
 • Bruin mense3.2%
 • Swart mense65.6%
 • Ander0.6%
Taal (2011)
 • Noord-Sotho 31.3%
 • Afrikaans 27.9%
 • Engels 16.8%
 • Zoeloe 3.8%
 • Ander 20.1%
Poskode (strate)
1150
Poskode (posbusse)
1150
Skakelkode013

Burgersfort is 'n dorp in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Die dorp lê sowat 60 km noord van Lydenburg, en 26 km van Ohrigstad af in die vallei van die Spekboomrivier naby die sameloop met die Steelpoortrivier.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Burgersfort". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy