Calitzdorp

Calitzdorp
'n Straat in Calitzdorp
'n Straat in Calitzdorp
Calitzdorp is in Wes-Kaap
Calitzdorp
Calitzdorp
 Calitzdorp se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 33°32′15″S 21°41′7″O / 33.53750°S 21.68528°O / -33.53750; 21.68528
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikTuinroete
MunisipaliteitKannaland
Stigting1821[1]
Oppervlak
 • Totaal26,33 km2 (10,17 vk. myl)
Hoogte
233 m (764 ft)
Bevolking
 (2011)[2]
 • Totaal4 284
 • Digtheid163/km2 (420/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense8.9%
 • Indiërs/Asiërs0.5%
 • Bruin mense85.5%
 • Swart mense4.3%
 • Ander0.8%
Taal (2011)
 • Afrikaans 94.2%
 • Engels 3.3%
 • Ander 2.5%
Poskode (strate)
6660
Poskode (posbusse)
6660
Skakelkode044
WebwerfCalitzdorp

Calitzdorp is 'n landboudorp in die Wes-Kaap (Suid-Afrika), omtrent halfpad tussen Ladismith en De Hoop. Die bekende R62 provinsiale roete gaan deur Calitzdorp. Vrugteverbouing en wynbou speel 'n belangrike rol in die dorp se ekonomie. Sy portwyne is verskeie kere met pryse bekroon sodat Calitzdorp daarop aanspraak maak om die "Portwynhoofstad van Suid-Afrika" te wees.[3]

  1. [1] - Geskiedenis van Calitzdorp
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 "Hoofplek Calitzdorp". Sensus 2011.
  3. "Calitzdorp - everything! About Calitzdorp. Besoek op 10 April 2019". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 April 2019. Besoek op 10 April 2019.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy