Calvinia

Calvinia
Calvinia
Calvinia
Calvinia is in Noord-Kaap
Calvinia
Calvinia
 Calvinia se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 31°28′30″S 19°46′22″O / 31.47500°S 19.77278°O / -31.47500; 19.77278
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikNamakwa
MunisipaliteitHantam
Stigting1851[1]
Oppervlak
 • Totaal154,47 km2 (59,64 vk. myl)
Hoogte
987 m (3 238 ft)
Bevolking
 (2011)[2]
 • Totaal9 680
 • Digtheid63/km2 (160/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense11.8%
 • Indiërs/Asiërs0.8%
 • Bruin mense83.0%
 • Swart mense3.6%
 • Ander0.9%
Taal (2011)
 • Afrikaans 96.9%
 • Engels 1.3%
 • Ander 1.8%
Poskode (strate)
8190
Skakelkode027
Die NG moederkerk op Calvinia.
Die eertydse sinagoge huisves nou die dorpsmuseum.
'n Uitgediende watertoring is in 1995 omskep in dié posbus, wat meer as 6 m hoog is.

Calvinia is 'n dorp in die provinsie Noord-Kaap (Suid-Afrika), wat as die ekonomiese sentrum van die noord-westelike Kaap dien. Die dorp is 70 km oos van Nieuwoudtville. In die noordooste lê die Aasvoëlkopvlakte.

  1. "Chronological order of town establishment in South Africa based on Floyd (1960:20-26)" (PDF) (in Engels). pp. xlv–lii. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 13 Julie 2019. Besoek op 9 Junie 2017.
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 "Hoofplek Calvinia". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy