Cambridgeshire

Cambridgeshire

Vlag

Wapen

Ligging in Engeland
Seremoniële graafskap Cambridgeshire
Hoofstad Cambridge
Oppervlakte 3 389 km²
Bevolking 806 700 (2011)
Bevolkingsdigtheid 238 inw./km²
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap
Streek Cambridgeshire
Administratiewe setel Cambridge
ISO 3166-2: GB-CAM
Oppervlakte 3 046 km²
Bevolking 622 200 (2011)
Bevolkingsdigtheid 204 inw./km²
Webtuiste www.cambridgeshire.gov.uk
Distrikte en Unitêre owerhede
  1. Cambridge
  2. Suid-Cambridgeshire
  3. Huntingdonshire
  4. Fenland
  5. Oos-Cambridgeshire
  6. Peterborough

Cambridgeshire (uitgespreek /ˈkeɪmbrɪdʒʃər/) is 'n graafskap in oostelike Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap sluit in die stede van Cambridge, Ely en St Ives. Cambridgeshire het 'n bevolking van 806 700 in 2011 gehad en is dus die 28ste grootste graafskap in die land.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by razib.in