Capucine

Capucine
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Germaine Hélène Irène Lefebvre
Geboorte (1928-01-06)6 Januarie 1928
Sterfte 17 Maart 1990 (op 62)
Nasionaliteit Frans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Capucine (6 Januarie 1928 – 17 Maart 1990) was 'n Franse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Song Without End (1960), The Pink Panther (1963), Fellini's Satyricon (1969), en Curse of the Pink Panther (1983).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy