Chabarofsk-krai Хабаровский край | ||||
Die ligging van Chabarofsk-krai in Rusland. | ||||
Politieke status | ||||
Land | Russiese Federasie | |||
Federale distrik | Verre-Oosterse | |||
Ekonomiese streek | Verre-Oosterse | |||
Stigting | 20 Oktober 1938 | |||
Regering | ||||
Hoofstad | Chabarofsk | |||
Leier | Wjatsjeslaf Sjport | |||
Amp | Goewerneur | |||
Wetgewer | Wetgewende Doema | |||
Bevolking | ||||
Sensus | 2010 | |||
Totaal | 1 343 869 | |||
Volgorde | 34ste | |||
Digtheid | 1,7/km2 | |||
Stedelik | 81,8% | |||
Plattelands | 18,2% | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 788 600 km2 | |||
Volgorde | 4de | |||
Tydsone | UTC+11:00 | |||
Registrasienommer | 27 | |||
Amptelike tale | Russies | |||
Webtuiste | http://www.khabkrai.ru/ | |||
Wapen en vlag | ||||
| ||||
|
Chabarofsk-krai (Russies: Хаба́ровский край, Chabarofski krai) is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Verre-Oosterse Federale Distrik en die hoofstad is Chabarofsk.
Die grootste deel van die krai lê in die laer stroomgebied van die Amoer-rivier, maar daar is ook ’n groot bergagtige gebied aan die kuslyn van die See van Ochotsk.