Chalkopiriet

Chalkopiriet
 
Calkopiriet op bariet (wit) 
Formule CuFeS2 
Onsuiwerhede Ag, Au, In, Tl, Se, Te 
Nickel-Strunz (10) 2.CB.10a  
Kleur geelkoperkleur 
Streep groenerig swart 
Glans metallies 
Hardheid 3,5 – 4 (Mohs) 
Digtheid 4,1 – 4,3 [g/cm3][1] 
Kristalsisteem Tetragonaal 
Ruimtegroep I42d 
Strukturbericht-kode E1₁ 
Nommer 122 
Eenheidsel a = 5.289 Å, c = 10.423 Å 
* Lys van minerale
Portaal Geologie

Chalkopiriet (ook bekend as koperpiriet) is 'n mineraal met die formule CuFeS2. Soos gewoonlik in sulfiede het die koperatoom die oksidasietoestand 1+. Die ysteratoom is Fe(III). Die stof is 'n antiferromagnetiese halfgeleier.

  1. "mindat 955" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Mei 2020.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy